“Wave Mesh Navy” vollengte en 3/4 broek – Free shipping

R795.00

Donkerblou “wave” broek met insetsel wat lyk of dit jou been is wat deurskyn aan die kant, maar in werklikheid is dit ’n “mesh print” op die broek.
Ons LK oefenbroeke is uiters gemaklik en ondersteunend. Ideaal vir oefening én uitgaan.
Die hoë band hou die maag in toom.

– Koeriergeld ingesluit by prys/ free shipping
– Aflewering neem 5 – 10 werksdae

*** vir probleme met bestelling stuur epos na info@lindakriel.co.za

LET WEL: Net voordat jy betaal sal jy ‘n keuse van vollengte of 3/4 maak asook watter grootte.

Groottes:
XXS – Size 2
XS – Size 4 – 6
S – Size 8 – 10
M – Size 12 – 14
L – Size 16 – 18
XL – Size 20 – 22

Clear

SKU: LKB4 Category: Tags: , , ,

Description

Groottes:
XXS – Size 2
XS – Size 4 – 6
S – Size 8 – 10
M – Size 12 – 14
L – Size 16 – 18
XL – Size 20 – 22