Wenke vir ‘n Opgeblaasde Maag:
- Verlaag jou koolhidrate inname.
- Sny op jou sout inname; dit hou water terug in die liggaam.
- Let op jou suiwel inname, sommige mense vind dat dit hul opgeblaas laat voel.
- Vermy sterk gegeurde souse soos ‘tabasco’, dit kan ‘n irritasie in die maagwand veroorsaak.
- Bly weg van alkohol.
- Doen elke dag aktiwiteite wat jou harttempo verhoog.
- Drink baie water.
- Eet gebalanseerde maaltye.
- Eet kleiner maaltye op ‘n keer.
- Vermy gaskoeldranke, die koolstofdioksied vorm meer gasse in die maag.
- Bly weg van kunsmatige versoeters.
- Hou ‘n joernaal om seker te maak jy identifiseer die ‘triggers’ of oorsake.
Kry gerus ons MOOI MAAG aanlyn-plan.
Kliek hier: MOOI MAAG PLAN