Wenk vir ‘n plat maag

Wenk vir ‘n plat maag

Het jy geweet dat kardiosvaskulêre oefening selfs help vir ‘n opgeblase maag? As jou gordel dus bietjie knap sit na aandete, gaan gerus vir ‘n vinnige 10 minute stap. Fisiese aktiwiteite sal help dat die lugborrels vinnig deur jou spysverteringstelsel beweeg en so sal die opgeblase gevoel baie vinniger verdwyn as wanneer jy op die rusbank voor die TV sou lê.

Leave a Reply