VIDEO: 4 Minute Blits-oefenprogram. Verbrand baie energie in ‘n paar minute! Sommige dae het jy net nie genoeg tyd om te oefen nie, maar dit beteken nie jy moet gladnie …
Verbrand tot 40% meer vet
Wisseloefening-program (interval training) Verbrand tot 40 % meer vet1 Met Wisseloefeninge (Interval training) doen jy om die beurt kort sarsies aërobiese oefeninge (soos stap, draf, fietsry) afgewissel met anaërobiese oefeninge …