Herderspastei

Herderspastei ‘n Gesonde, maklike en liplekker resep met blomkool en kaas bo-oor. Geniet die gereg  saam met groente of ‘n slaai. Die lae koolhidraat gereg sonder bygevoegde verdikkers, kan saam …

Korslose Quiche

Vir nog heerlike, maklike resepte, laai die Linda Kriel Fitness Toep af: Kliek hier: Linda Kriel Fitness Toep   Korslose Quiche Bestanddele: 125g spek 1 ui fyn gekap 250g sampioene in …

BANTING MAYO

Banting Mayo Die Mayonaise wat ’n mens in die supermarkte koop word gemaak van saadolie  (canola- , sonneblom- ens) en dit is taboe op die Banting eetplan. Maak jou eie …