Suiker, soete gif 

7 Redes hoekom suiker sleg is vir jou

  • Suiker kan bydrae tot kanker. Wetenskaplikes glo dat as jy konstante hoë vlakke van insulien het (‘n oorsaak van te veel suiker eet) kan dit lei na kanker. Die skadelike effek wat suiker op jou metabolisme het dra ook grootliks by tot inflamasie, wat ook ‘n potensiele bydraer tot kanker is.
  • Suiker kan verslawend wees a.g.v dopamien wat afgeskei word in jou brein.
  • Suiker bevat baie kilojoules met geen noodsaaklike voedingstowwe.
  • Dit is die voorste bydraer tot vetsug as gevolg van die effek wat dit het op jou hormone en jou brein.
  • Nuwe navorsing toon dat suiker kan lei tot hartsiektes. Vir baie jare was daar geglo dat dit die vet in jou dieet is wat lei tot hartsiektes, maar studies toon nou dat versadigde vette onskadelik is, maar dat daar ‘n groot verwantskap tussen suikerinname en hartsiektes is.
  • Die fruktose in suiker veroorsaak dat jou lewer oorlaai word. Dit geld egter nie vir vrugte nie, want dit is feitlik onmoontlik om te ooreet aan fruktose as jy vrugte eet.
  • Suiker kan veroorsaak dat jy insulienweerstandig word, wat kan lei na metaboliese sindroom en diabetes.
Verloor gewig en leef gesond met my suikervrye Banting Eetplanne!!!

Met die Wenlyf Banting Eetplan kry jy ‘n 1 dag detox-plan + ‘n 7 Dae Banting menu + oefeninge vir jou maag, boude en bobene.

Kliek hier: WENLYF BANTING 

Al my Banting eetplanne kan gekombineer word sodat jy uiteindelik ‘n paar weke se menus het om gewig te verloor. Die volgende programme het Banting eetplanne:

  • 21 Dae Kick-start : 7 dae menu
  • 3 Weke 3 Punt Plan : 7 dae menu
  • Wenlyf Banting Plan : 7 dae menu + 1 dag detoks
  • Fiks & Fabulous : 21 dae menu + 1 dag detoks

Besoek die aanlynwinkel as jy meer wil lees of die planne wil aanskaf: AANLYN WINKEL

Comments 1

Leave a Reply