“Retro Wild Flowers” vollengte & 3/4 broek – Free shipping

R795.00

Retro, sag en vroulik op ’n grys agtergrond.
Ons LK oefenbroeke is uiters gemaklik en ondersteunend. Ideaal vir oefening én uitgaan.
Die hoë band hou die maag in toom.

– Koeriergeld ingesluit by prys/ free shipping
– Aflewering neem 5 – 10 werksdae

*** vir probleme met bestelling stuur epos na info@lindakriel.co.za

LET WEL: Net voordat jy betaal sal jy ‘n keuse van vollengte of 3/4 maak asook watter grootte.

Sien uiteensetting van Groottes hier onder:

Clear

SKU: LKB2 Category: Tags: , , ,

Description

Groottes:
XXS – Size 2
XS – Size 4 – 6
S – Size 8 – 10
M – Size 12 – 14
L – Size 16 – 18
XL – Size 20 – 22