Combo Mooi Maag + Wenlyf Banting Plan

R165.00 R130.00

Die Eetplan wat jou lewe sal verander!

Kry ‘n Mooi Maag

Ferm Boudjies & mooi Bene

Hierdie program is vir jou as jy:

  • Gewig wil verloor sonder hongerly en cravings
  • Vind dat brood, stysel en suiker jou vet maak
  • Die vet om jou middel wil verloor
  • Ontslae wil raak van ‘n opgeblase maag
  • Jou boudjies, bobene en maag weer in topvorm wil kry

Jou Mooi Maag- en Wenlyf Banting Plan sal onmiddelik vir jou beskikbaar wees op die webwerf sodra ons jou bewys van betaling ontvang het. Laat asb 2 tot 12 ure toe sodat ons jou toegang tot die Plan kan aktiveer op die webwerf. Jy sal ’n epos ontvang sodra jou Plan geaktiveer is. Dan teken jy in op die webwerf met jou Gebruikersnaam en Wagwoord.

Lees gerus hier onder vir meer inligting.

Let wel:

  • hierdie is nie ‘n boek of ‘n DVD wat gepos word nie.

Kry nou jou 4 weke Mooi Maag Plan en volg die 3 stappe na ‘n plat maag PLUS jou 7 dae spyskaart in die Wenlyf Banting Plan en voel hoe dit voel om gewig te verloor sonder om honger te ly.

Mooi Maag Plan

Daar’s geen rede hoekom jy nie ‘n plaat maag kan kry nie. Linda Kriel deel haar wenresep vir ‘n plat maag. “Maagopsitte alleen gaan nie jou maag plat maak nie. Dit gaan oor die regte kombinasies van verskillende oefeninge asook die kennis oor wat vir jou ‘n plat maag sal gee. Volg my 3 stappe in die Mooi Maag Plan!”

Die 16 ure detoks-plan wat jy weekliks gaan doen gaan help om klaar te speel met ‘n opgeblase maag en die kardio-program sal die vetlaag verbrand.

Die oefenprogramme het 3 vlakke: Beginnersvlak, Middelvlak en ‘n Gevorderde vlak.

Jy is nie alleen nie! Sluit aan by die Mooi Maag gemeenskap. Linda het spesiaal vir julle ‘n geslote Facebook-groepie gestig waar julle mekaar kan motiveer terwyl julle die plan volg en natuurlik raad by Linda self kan kry. Jy kry alleenlik toegang tot die groep as jy die Mooi Maag Plan aangeskaf het. Motiveer mekaar, spoor mekaar aan, deel julle suksesse en kry raad by Linda Kriel. Maak seker dat jy inskakel by die Mooi Maag Plan fecebookgroep as jy klaar jou program ontvang het!

Jou Mooi Maag – en Wenlyf Banting Plan is beskikbaar aanlyn vir 6 maande. Jy kan dus die program 6 keer herhaal.

Wenlyf Banting Plan

Volg die 7 Dae Eetplan en gebruik die Rooi; Oranje en Groen lyste sodat jy intelligente keuses kan maak en  die weke daarna dieselfde 7 Dae eetplan kan gebruik en uitruilings maak.

Die suiwerings-eetplan (detoks) doen jy vir 1 dag voordat jy begin. Daarna doen jy elke Sondagaand die 16 ure detoks van die Mooi Maag plan (opsioneel)

 

Description

Let wel:

  • hierdie is nie ‘n boek of ‘n DVD wat gepos word nie.

Kry nou jou 4 weke Mooi Maag Plan en volg die 3 stappe na ‘n plat maag PLUS jou 7 dae spyskaart in die Wenlyf Banting Plan en voel hoe dit voel om gewig te verloor sonder om honger te ly.

Mooi Maag Plan

Daar’s geen rede hoekom jy nie ‘n plaat maag kan kry nie. Linda Kriel deel haar wenresep vir ‘n plat maag. “Maagopsitte alleen gaan nie jou maag plat maak nie. Dit gaan oor die regte kombinasies van verskillende oefeninge asook die kennis oor wat vir jou ‘n plat maag sal gee. Volg my 3 stappe in die Mooi Maag Plan!”

Die 16 ure detoks-plan wat jy weekliks gaan doen gaan help om klaar te speel met ‘n opgeblase maag en die kardio-program sal die vetlaag verbrand.

Die oefenprogramme het 3 vlakke: Beginnersvlak, Middelvlak en ‘n Gevorderde vlak.

Jy is nie alleen nie! Sluit aan by die Mooi Maag gemeenskap. Linda het spesiaal vir julle ‘n geslote Facebook-groepie gestig waar julle mekaar kan motiveer terwyl julle die plan volg en natuurlik raad by Linda self kan kry. Jy kry alleenlik toegang tot die groep as jy die Mooi Maag Plan aangeskaf het. Motiveer mekaar, spoor mekaar aan, deel julle suksesse en kry raad by Linda Kriel. Maak seker dat jy inskakel by die Mooi Maag Plan facebookgroep as jy klaar jou program ontvang het!

Die Mooi Maag en Banting plan is aanlyn beskikbaar vir jou vir 6 maande. Jy kan dus die program 6 keer doen. Die rede hoekom dit verval na 6 maande is om te veseker dat jy die plan gaan doen en nie net koop en wag vir beter dae nie. Ons wil hê jy moet fantastiese resultate kry! Navorsing het bewys dat mense baie beter resultate kry wanneer hulle betaal vir ‘n program en daar ‘n sperdatum is. Die program is baie goedkoop vir alles wat jy kry, want ons wil nie jou beursie moeg maak nie, maar wel jou lyf. Linda Kriel het die beste kombinasie maagoefeninge saamgestel vir die Mooi Maag plan. Die oefeninge in die Wenlyf (en Somerlyf)-plan is van haar gunstelinge vir bobene en boudjies.  Sy demonstreer die oefeninge in pragtige foto’s en kort videos. Die Wenlyf Banting eetplan is ‘n Hoë Vet Lae Koolhidraat – eetplan en is is baie maklik om te volg met geen snaakse bestandele nie.

Wenlyf Banting Plan

Volg die 7 Dae Eetplan en gebruik die Rooi; Oranje en Groen lyste sodat jy intelligente keuses kan maak en  die weke daarna dieselfde 7 Dae eetplan kan gebruik en uitruilings maak.

Die suiwerings-eetplan (detoks) doen jy vir 1 dag voordat jy begin. Daarna doen jy elke Sondagaand die 16 ure detoks van die Mooi Maag plan (opsioneel)

Jou Oefenprogram:

Jy kry een program in die Mooi Maag plan wat jy Maandae tot Saterdae volg. Elke week word dit moeiliker. Jy kry ook 2 opknappingsoefeninge vir boude of bobene elke dag (in die Wenlyf + Somerlyf plan. Let wel die Wenlyf en Somerlyf planne se oefeninge is dieselfde). Sondae rus jy en laatmiddag begin jy met jou detoks. Die oefeninge is vir enige fiksheidsvlak, daar is afdelings vir Beginners; Middelvlak en Gevorderde vlak.

Kry jou plan vandag! Droom dit, Wens dit, Doen dit!