Kry Daai Lyf Eetplanne

R55.00

Verloor gewig, eet gesond en voel fantasties!

Kry vandag jou eetplanne en begin onmiddelik met jou nuwe leefstyl!

Hierdie  twee  – maklik om te volg – eetplanne is dalk net wat jy nou nodig het om jou daai hupstoot te gee.

  • Jy kry twee 7 Dae-eetplanne vir gewigsverlies!!! : ‘n Lae GI Koolhidraat eetplan en ‘n Lae Koolhidraat eetplan. Jy kan self besluit watter een jy wil volg nadat jy dit rustig op jou eie tyd bestudeer het.
  •  Volg dit saam met gereelde oefenininge. Ideaal om die Kry Daai Lyf DVD’s se oefenprogramme te doen. 30% Afslag, geldig tot 1 Nov’18! Kliek hier: Kry Daai Lyf DVD’s

*** Lees hier onder meer.

 

Category: Tag:

Description

  • Opsioneel: Vir optimale resultate, gebruik USN se gewigsverlies-produkte – wat voorgestel is in die eetplanne. Die eetplanne is uitgewerk deur USN se dieetkundige panneel. Spesiaal vir vroue wat gewig wil verloor.  Om jou te help om maksimum voordeel uit dié gewigsverlies-program te trek het hulle USN se produkte ingewerk in die eetplan. Goeie nuus is dat Linda se aanhangers groot afslag kry indien jy USN bestel vanaf dié webwerf.
  • Let wel: die nuwe Phedra Cut Lipo X wat in die plan voorgestel word is ‘n revolusionêre produk wat jou gaan help om die kilo’s af te skud, vet te verbrand en jou metabolisme te verhoog.  ***  Phedra Cut Lipo X mag NIE deur swanger vroue en mense met hoë bloeddruk geneem word NIE. Julle kan wel Phedra Cut SF gebruik wat stimulant vry is.

Die eetplanne is uitgewerk deur USN se dieetkundige panneel. Om jou te help om maksimum voordeel uit dié gewigsverlies-program te trek het hulle USN se produkte ingewerk in die eetplan, sodat jy nie hoef te wonder wanneer om watter aanvullings te gebruik nie. Goeie nuus is dat Linda se aanhangers groot afslag kry indien jy USN bestel.

Hoe om die regte plan vir jou te kies: Soos jy kan sien, kry jy twee eetplanopsies: Die Kry Daai Lyf Lae-Koolhidraat Eetplan en die Kry Daai Lyf Lae-GI Eetplan. Elke plan is verskillend ontwerp om mense met verskillende dieetvoorkeure te pas. Bestudeer die twee. Jy kan self besluit watter een pas by jou. Jy kan selfs een eetplan vir ‘n maand probeer en dan die ander een probeer en só sien watter een werk die beste.

  • Die Kry Daai Lyf Eetplanne is beskikbaar vir jou vir 6 maande op die webwerf. Jy kan die eetplanne uitdruk en behou.