Combo #6

R555.00 R450.00

3 DVD’S teen afslag!

Kry Daai Lyf  + Kry Daai Lyf 2 +  Verbrand Vet Vinnig

Kliek hier om meer te lees oor:

Lees asb hier rakende die keuse van posgeld:

  • POSTNET: R100 PostNET na PostNET
    • Maak seker jou dorp het ‘n PostNET
    • Die pospakkie neem 2-3 dae vir aflewering
    • Vul asb jou PostNET-adres in by die ‘shipping’-adres.
    • Die pakkie word NIE by jou huisadres afgelewer nie.
    • Posgeld is R100 en word bygevoeg by jou betaling as jy die opsie kies.
  • POSKANTOOR: R60 Gewone pos
  • Dit sal outomaties bygevoeg word by betaling.
  • Laat asb 7 – 10 dae toe vir aflewering by jou naaste poskantoor.
  • Dit word NIE  by jou huis afgelaai nie. Jy kry ‘n “tracking”-nommer van ons en gaan haal dit by jou poskantoor.
  • Maak dus seker dat jy jou naaste poskantoor en poskode by die “shipping”-adres sit.
  • As jy in Namibia woon kan jy ook bestel. Posgeld is dan R90 (vir 1 dvd ) en R120 (vir 2 dvd’s). Wanneer jy by “ckeck out”  kom sê dit daar word nie na Namibia gepos nie, maar dit is net omdat die sisteem nie verskillende posgeld kan bereken nie. Jy kan voortgaan met die bestelling en net die addisionele posgeld bysit wanneer jy betaal en vir ons jou bewys van betaling epos na info@lindakriel.co.za 

 

Categories: ,

Description

DVD’s: KRY DAAI LYF 1 en 2, plus VERBRAND VET VINNIG.

Al 3 DVD’s beskikbaar as ‘n Combo.