Combo #4

R335.00

 

Lees hier onder meer oor die Boek en die DVD.

Lees asb hier rakende die keuse van posgeld:

  • POSTNET: R100 PostNET na PostNET
    • Maak seker jou dorp het ‘n PostNET
    • Die pospakkie neem 2-3 dae vir aflewering
    • Vul asb jou PostNET-adres in by die ‘shipping’-adres.
    • Die pakkie word NIE by jou huisadres afgelewer nie.
    • Posgeld is R100 en word bygevoeg by jou betaling as jy die opsie kies.
  • POSKANTOOR: R60 Gewone pos
  • Dit sal outomaties bygevoeg word by betaling.
  • Laat asb 7 – 10 dae toe vir aflewering by jou naaste poskantoor. Dit word NIE  by jou huis afgelaai nie. Jy kry ‘n “tracking”-nommer van ons en gaan haal dit by jou poskantoor.
  • Maak dus seker dat jy jou naaste poskantoor en poskode by die “shipping”-adres sit.
  • As jy in Namibia woon kan jy ook bestel. Posgeld is dan R90 (vir 1 dvd ) en R120 (vir 2 dvd’s). Wanneer jy by “ckeck out”  kom sê dit daar word nie na Namibia gepos nie, maar dit is net omdat die sisteem nie verskillende posgeld kan bereken nie. Jy kan voortgaan met die bestelling en net die addisionele posgeld bysit wanneer jy betaal en vir ons jou bewys van betaling epos na info@lindakriel.co.za 

Categories: , , Tags: , ,

Description

Die DVD bestaan uit twee klasse van 45 minute elk:
  • Verbrand Vet Vinning gaan help om baie vet te verbrand deur jou harttempo hoog te hou terwyl jy terselfdertyd jou spiere opknap.
  • Bene, Boudjies, Bolyf is intensiewe spieropknapping wat jou liggaam pragtig vorm, jou spiere versterk en uiteindelik jou metabolisme verhoog.

    VERBRAND VET VINNIG: 45 MINUTE KARDIO

    • Opwarming
    • Kickboxing
    • Kardio: arms
    • Kardio: bene
    • Kardio: boude
    • Kardio: maag
    • Maag en strek

    BENE, BOUDJIES, BOLYF: 45 MINUTE SPIEROPKNAPPING

    • Opwarming
    • Bobene
    • Arms
    • Boude
    • Heupe
    • Maag en bolyf
    • Arms en binnebene
    • Kuite en maag
    • Strek
    Die Kry Daai Lyf Boek sal jou help om:

     

  • gewig te verloor en fiks te word
  • al die bulte waaroor jy skaam is, weg te oefen
  • jou unieke liggaamsvorm mooier te maak
  • jou vetpersentasie te bepaal
  • jou spier- en vetsamestelling te verbeter
  • jou metabolisme te verhoog
  • vir die res van jou lewe gesond te leef.As jy eers die voordele van aktief wees en reg eet ervaar, sal jy daarmee volhou. Dan is die lyf wat jy begeer joune nie net vir n maand of n jaar nie, maar vir n leeftyd!