“Black with Flowers” vollengte en 3/4 broek – Free shipping

R795.00

’n Uiters vroulike ontwerp op swart agtergrond.
Ons LK oefenbroeke is uiters gemaklik en ondersteunend. Ideaal vir oefening én uitgaan.
Die hoë band hou die maag in toom.

– Koeriergeld ingesluit by prys/ free shipping
– Aflewering neem 5 – 10 werksdae

*** vir probleme met bestelling stuur epos na info@lindakriel.co.za

LET WEL: Net voordat jy betaal sal jy ‘n keuse van vollengte of 3/4 maak asook watter grootte.

Sien uiteensetting van Groottes hier onder:

Clear

SKU: LKB1 Category: Tags: , , ,

Description

Groottes:
XXS – Size 2
XS – Size 4 – 6
S – Size 8 – 10
M – Size 12 – 14
L – Size 16 – 18
XL – Size 20 – 22