Frequently Asked Questions
Kontak Linda Kriel
Email: info@lindakriel.co.za we are happy to help.
Call/Whatsapp: 078 040 4297 (René)
You never have to think what to eat today or how to exercise. Your exercise and diet plan has been worked out for you on a weekly basis. Best of all, Linda Kriel – your personal exercise specialist instructor is with you from here on!
English and Afrikaans
- Every day of the year a different exercise program for Beginners; Intermediate and Advanced levels.
- Healthy diet plans: You always have a choice between Banting and Low GI.
- Menus are easy to follow and contain no exotic or expensive foods.
- Choose your language.
Your first 7 days are FREE.
Thereafter your Monthly $6.99 (R119) or Yearly $41.99 (R709) subscription fee will be deducted.
You can cancel anytime before your next payment. (see Cancellations)
Should you cancel within the first week, no payment will come off your account. (see cancellations)
The app is an investment in your health that you owe to yourself.
If you do not cancel your subscription before the 7 day free trail, Linda Kriel Fitness will not be held accountable for refunds!
For any refunds contact your App store via email.
Google Play store refunds: https://www.digitaltrends.com/mobile/how-to-google-play-store-refund/
Apple refunds: https://9to5mac.com/2018/09/21/how-to-get-a-refund-for-the-app-store-or-itunes/
For cancelation of your App subscription you need to do the cancelation on your App.
We are unable to cancel any clients subscription. We do not have any access to your subscripstion on the App stores.
How to Cancel click here to read more:
iPhone: https://www.imore.com/how-to-cancel-app-store-subscription-ipad-iphone-mac-apple-tv
Android: https://support.google.com/googleplay/answer/7018481?co=GENIE.Platform%3DAndroid&hl=en
OR to read more about cancelations: go to Subscriptions Upgrade in Profile on your App.
If you do not cancel your subscription before the 7 day free trail, Linda Kriel Fitness will not be held accountable for refunds!
You can gift the Linda Kriel Fitness app in the App store or Google Play store, following these steps:
The recipient has to change her bank card details to yours. To do that follow these steps:
If the recipient has an iPhone:
- On the phone’s Home screen, tap Settings
- Tap Itunes & App Store
- Tap the Apple ID
- Tap View Apple ID
- Tap Payment Information
- Change her information to your bank card
- Tap Done
If the recipient has an Android:
- On your Android phone or tablet, open the Google Play Store app .
- Tap Menu Payment methods More payment settings.
- If asked, sign in to pay.google.com.
- Under the payment method you want to edit, tap Edit.
- Make your updates.
- Tap Update.
Once the Gifter’s banking details is updated on the recipients phone:
- Go the the App Store or Google Play Store and search for LINDA KRIEL FITNESS.
- Download the app, and choose “Monthly” or “Yearly”.
- Recipient will get a 7 Day FREE trial, and after that the amount will be deducted from the Gifter’s account.
A different exercise programme every day, throughout the year, for Beginners, Intermediate and Advanced level.
Weekly combinations of Circuit training, long cardio sessions, High Intension Interval Training (HIIT) and Toning for example.
We are all different. What works for one may not work for another.
You will receive: Two diets to choose from: the low GI carbohydrate diet and the Banting diet. Have a look at the guidelines, and make your choice.
A detox plan.
Delicious easy to prepare recipes.
To motivate yourself, take a selfie standing in front of a mirror, wearing a gym outfit showing your tummy. Keep this “before” picture. You can track your progress with “after” selfies wearing the same outfit.
Next: Follow the one day detox plan. We know that many people find this hard or can’t see it through. It is optional, however we do recommend it as an extra motivation, prior to your new lifestyle diet.
Registreer:
- Eers moet jy registreer op www.lindakriel.co.za
- Kliek dan op: My Rekening
- Vul jou eposadres en wagwoord in onder “Register”
- Jy sal dan ‘n epos ontvang wat jou subskripsie bevestig. As jy nie die epos in jou inboks sien nie, kyk asb onder jou Junk/Spam.
- Jy het nou suksesvol geristreer en is gereed om enige iets te koop.
Koop van Produk:
(Om enige produk te koop, moet jy eers registreer. Sien hier bo hoe om te registreer)
- Kliek op winkel
- Kliek op produk
- Kliek op “Add to Cart”
- Kliek op die hoeveelheid wat jy wil bestel
- Kliek “Update Cart”
- Kliek “Proceed to Checkout”.
- Afhandeling van jou bestelling: Vul al jou besonderhede in.
- Kies of jy per EFT (elektroniese geldoorplasing) of per bankkaart wil betaal (Iveri)
- Kliek “Proceed”
Indien jy per EFT betaal:
- Jy sal ‘n epos – met ons bankbesonderhede – ontvang wat bevestig dat ons jou bestelling ontvang het.
- Maak asb die betaling en epos die bewys van betaling na info@lindakriel.co.za. *** Gebruik as jou Naam, Van en “order no” as verwysing by jou bank.
- As jy ‘n DVD of boek bestel het sal ons vir jou ‘n epos – met jou tracking nommer – stuur sodra die pakkie gepos is.
- As jy ‘n EET- en OEFEN plan gekoop het sal jou plan beskikbaar wees op die webtuiste sodra ons jou bewys van betaling ontvang het. Gaan na die webtuiste lindakriel.co.za en Teken in. Kliek dan op die program (heelbo by die menu) byvoorbeeld 21 Dae Kick-Start Plus en begin met die program.
Die bestelling word betaal direk ná die bestelling geplaas is, as jy die betaling per bankkaart opsie kies. As jy die EFT opsie kies sal jy ‘n epos met ons bankbeonderhede ontvang en dán kan jy dit betaal. Nadat ons die betaling ontvang het sal jou program beskikbaar wees op die webwerf OF as jy DVD’s/ boek bestel het, stuur ons vir jou die produkte.
betaalopsies
MasterCard- of Visa-kredietkaart:
Om jou kredietkaart vir aanlyn-inkopies te gebruik is die maklikste en gerieflikste betaalopsie. Jou kredietkaartbesonderhede (naam op jou kaart, 16-syfer nommer, die vervaldatum en die laaste 3 syfers agterop jou kaart) sal gevra word – dis gerieflik en 100% veilig.
Oor die toonbank-inbetaling by ‘n bank:
Vul die depositostrokie by enige Nedbank tak in. Meld asseblief altyd jou bestelnommer as verwysing op die strokie.
EFT Elektroniese betaling via Internet:
Sodra jy die EFT opsie gekies het, sal jy ons bankbesonderhede sien op die faktuur op jou skerm en ook ‘n epos ontvang met die bankbesonderhede. As jy nie die epos sien nie, kyk asb in jou Junk/Spam boks.
Wat doen ek indien ek ‘n foutiewe of beskadigde item ontvang?
Indien jou inkopie foutief of beskadig is, kan jy net epos aan info@lindakriel.co.za stuur.
Sodra jy die EFT opsie gekies het, sal jy ons bankbesonderhede sien op die faktuur op jou skerm en ook ‘n epos ontvang met die bankbesonderhede. As jy nie die epos sien nie, kyk asb in jou Junk/Spam boks.
Hier is die bankbesonderhede:
Linda Kriel(Pty) Ltd
Nedbank (Tjek)
TAK: 107110 / Nedbank Limited
Rek: 1145 267 122
Kliek net op die program waarvoor jy ingeskryf het (bo in die menu) en jy sal dit sien.
As jy dit egter nie regkry om met jou gebruikersnaam(Username) en wagwoord(password) in te teken nie, beteken dit dat jy jou wagwoord(password) moet herstel (reset). Kliek op Verlore Wagwoord onder My Rekening.
// As jy nie suksesvol Inteken nie, met ander woorde elke keer as jy jou username en password insleutel gebeur daar niks, verander net jou wagwoord en probeer weer. Sien die vraag hier onder: “Hoe verander ek my wagwoord”.
// As jy suksesvol inteken, maar dan sê dit Inhoud beperk: kliek net eenvoudig op die program en jy sal sien dit maak oop.
// Maak ook seker dat jy die vraag hier onder lees: Hoe kry ek my program.
// Op die Tuisblad is die menu heelbo. (op ‘n selfoon is die menu die drie strepies onder die logo, bo aan die blad) .
//Onder MY REKENING, kliek op Teken in.
// Log in deur jou gebruikersnaam (Username) en wagwoord (Password) in te sleutel, en LOGIN te kliek.
// Jy sal dan jou program onder EET- EN OEFENPLANNE sien.
Onthou die eet- en oefenplanne is beskikbaar vir jou vir 6 maande nadat jy dit gekoop het.
Baie mense wat Banting doen sê hulle daaglikse eetplan bestaan uit 70% – 75% vet; 20 – 25 % proteïene en 5 – 10% koolhidrate. My Banting eetplan bestaan uit 65% vet; 20% proteïene en 15% koolhidrate. Moenie die fout maak en só baie vet tydens ‘n ete eet dat jy siek voel nie! Eet net genoeg. Deur jouself te dwing om vet te eet, sal jou net ‘n afkeur gee. Vet gee jou energie en vet help dat jy versadig bly vir baie langer. As jy honger word tussen maaltye, weet jy dat jy nie genoeg vet ingekry het nie. Eet dan volgende keer bietjie meer goeie vet soos olyfolie, klapperolie (coconut oil), neute (pas net op dis baie hoog in kilojoues. Net ‘n handvol per dag as jy gewig wil verloor); bietjie room, stukkie kaas.
2) Hoeveel kilojoules met ek per dag eet as ek Banting doen?
Met Banting is daar geen rede om kilojoules te tel nie. Banting is heeltemal anders as die Lae GI eetplan. Jou liggaam werk anders as jy Banting doen. Met Banting leer jy om na jou liggaam te luister. Die eetplan is net ‘n aanduiding van hoe om te eet, maar elke persoon kan dit aanpas. Sommige dae voel mens ook meer honger as ander dae. Sommige mense het ‘n hoër spier % en hul liggame verbrand vinniger energie, dus kan hul meer kilojoules inneem as iemand met ‘n lae spier %.
As jy getrou die groenlys (Wat jy mag eet) volg en na jou liggaam se honger- en versadigseine luister sal jy resultate kry.
Daar is bv in die eetplan nie peuselhappies nie, maar dit beteken nie dat jy niks mag eet as jy honger voel nie. As jy tussen middagete en aandete honger raak, kan jy aan ‘n stukkie kaas,’n handjie vol neute,of ‘n klein stukkie Avo met ‘n bietjie olyfolie peusel. Maar dit gaan beteken dat jy nie so baie honger gaan voel tydens aandete nie en dus jou porsies kleiner maak.
Dus, vergeet van kilojoules op die Banting eetplan en eet wanneer jy honger is. Moet nooit te veel eet dat jy siek voel nie. As jy gedurig honger voel, moet jy jou goeie vetinname verhoog.
Omdat jy hoër vetinname met Banting het, beteken dit dat jy langer versadig is. Jou liggaam verbrand vet en stoor nie vet soos op ander eetplanne nie.