Inkopielys

Twee inkopielyste vir dié wat my Lae GI of Banting eetplan volg

Hierdie lys is saamgestel uit produkte wat in die eerste week van “lockdown”  op die toep is. Jy het moontlik die meeste van die produkte reeds, maar die lys sal jou help as jy wil gaan inkopies doen vir die week wat voorlê.

As jy nog nie die Toep afgelaai het nie en graag wil gesond eet en oefen in hierdie tyd, kliek hier om meer te lees en jou 7 Dae gratis te kry: LINDA KRIEL FITNESS TOEP

Banting:

Eiers -6+2+2 +2+2+2+6+1

Room

Uie

Botter

olyfolie

Aspersiepunte

Baba spinasie

Mozzarella kaas

Ham

Banting muesli

Volroom ongegeurde jogurt

Bessies

Gevriesde aarbeie

Feta

Kersie tamaties

Komkommer

Uie

Spinasie

Appels

Xylitol

Kaneel

Room

Vanielja geursel

Amandelvlokkies

Spek

Roomkaas – volroom

Wors

Sampioene

Artisjokke – gebottel

Olywe

Okkerneute

Chorizo

Hoender rooi soetrissie

Sprietuie

Avokadopeer

Songedroogde tamaties

‘Sugar snap’ ertjies

Mosterd

Pietersielie

Parmesan

Cheddar kaas

Baba spinasie

Pesto

Amandelmeel

psyllium husk

gemengde sade

bakpoeier

Griekse jogurt

Biltong

Banting brood

Tuna

Saadbeskuitjies

Lamsblad

Suurlemoene

Uie soppoeier

Knoffel

Koljander

Beesaftreksel poeier

Rooi uie

Murgpampoentjies

Botterskorsie – butternut

Klappermelk

Grondboontjiebotter

Sojasous

Grondboontjies

Vark tjops

Wortels

Geel, rooi soetrissies

Groenbone

Sesamsade

Vis

Oestersous

Gemmer 

Lemmetjie

Basilliekruidblare

Steak

Blomkool

Roerbraai groente

Seldery

Hoenderaftreksel

Loerierblare

Kool

Varkworsies

Spek vet

 

Lae GI Eetplan

All Bran

Vetvrye melk

Gemengde sade

Oatbran

Eiers – 2 +2 +2

Lae GI brood snye -1+1+2+2

Kersie tamaties

Hawermout/oats

Avokadopeer

Vetvrye joghurt

Piesangs of granadillas

Kiwi vrugte

Heuning

Lite of laevet mayonnaise

Volgraan wrap

Hoender

Komkommer

Blaarslaai

Provitas

Pita brood

Tuna

Ingelegde beet

Groenbone

Rys – basmati, bruin of wilde

Murgpampoentjies

Sampioen soppoeier

Phillo deeg

Oats

Knoffel

Hoender

Olyfolie

Rooi en groen appel

Kool

Sonneblomsade

Suurlemoen

Vark filet

Lae vet ideal melk

Ertjies

Slaaigoed

Appelasyn

Chutney

Masala

Kerriepoeier

Borrie

Patat

Broccoli

Sprietuie

Agurkies

Seldery sout

Paprika

Pasta

Geblikte tamaties

Gemengde groente

Spinasie

Leave a Reply