Hoe Om Die Toep As Geskenk Te Gee

Die beste geskenk is dié van gesondheid!
Kliek hier om meer te lees oor die toep ➡️ Linda Kriel Fitness Toep 
Gee die toep as geskenk deur die volgende stappe te volg. 
Daar is 2 opsies:
Opsie 1 EFT:

Hierdie is die maklikste opsie, maar kan slegs uitgevoer word indien u die Jaarlikse Subskripsie vir haar koop. (R709). Dit is nie geldig vir die maandelikse subskripsie nie.

As u dié opsie kies, moet betaling 4 dae voor die geskenk-datum plaasvind, aangesien die Toep “manually” deur die ontwikkelaars geaktiveer moet word. As u dus die geskenk vir moedersdag wil gee, maak betaling voor 7 Mei 2020.

  • Maak ‘n betaling van R709 in die volgende rekening:

Nedbank

Linda Kriel Pty Ltd

Tjekrekening

Tak: 107110

Rek: 1145 267 122

  • Stuur die bewys van betaling na info@lindakriel.co.za, tesame met die persoon vir wie u die toep koop se Naam; Van; eposadres en spesifiseer of sy ‘n iPhone of ‘n Android het. OF Whatsapp dit na 078 040 4297
  • Die Toep sal dan geaktiveer word en ons sal ook ‘n epos ter bevestiging aan u stuur. 
  • As u verkies kan ons ook ‘n epos met ‘n boodskap aan die ontvanger stuur met ‘n skakel waar sy die toep kan aflaai. Spesifiseer asb in dié geval die presiese datum wanneer u wil hê sy die Geskenk epos moet ontvang. As u ‘n persoonlike boodskap vir haar wil gee, stuur dit asb saam met die epos.
Opsie 2 Verander HAAR kaartbesonderhede:

Op die App store en Google Play store is die persoon wie se foon dit is (ontvanger van geskenk) se bankkaart besonderhede gewoonlik gestoor. Die ontvanger van die Geskenk Toep moet haar bankkaart besonderhede na u s’n verander. Volg hierdie stappe om dit te doen:

As die ontvanger ‘n iPhone het:

  • On her phone’s Home screen, tap Settings
  • Tap Itunes & App Store
  • Tap the Apple ID
  • Tap View Apple ID
  • Tap Payment Information
  • Change her information to your bank card
  • Tap Done

As die ontvanger ‘n Android het:

  1. On her Android phone or tablet, open the Google Play Store app .
  2. Tap Menu Payment methods More payment settings.
  3. If asked, sign in to pay.google.com.
  4. Under the payment method you want to edit, tap Edit.
  5. Make your updates.
  6. Tap Update.

 

  • Sodra u bankbesonderhede op die ontvanger se selfoon opgedateer is kan sy na die App Store of Google Play Store gaan en die LINDA KRIEL FITNESS aflaai, of kliek hier:

  App Store   

  Google Play Store  

  • Sy laai die  toep af en kies ‘Maandeliks’ of ‘Jaarliks’, wat ookal u geskenk aan haar is.             

Die ontvanger kry ‘n 7 dae GRATIS proeftydperk en daarna word die bedrag van u rekening afgetrek.

Leave a Reply