Hoë Intensiteit Blits-Program

Hoë Intensiteit Blits-Program.

Hierdie program is net 5 minute lank, maar jy verbrand BAIE kilojoules, want dit is intense sarsies van 30 sekonde oefeninge. Dit hou jou harttempo hoog en jy werk jou arms, bobene, boudjies, heupe en maag. As ek min tyd die dag het, doen ek een van my Blitsprogramme. Dis vinnig en intens! Jy kan dit een, twee of driekeer doen.

Vir meer sulke programme asook weeklikse eetplanne, laai die toep af. Kliek hier: LINDA KRIEL FITNESS TOEP.

 

Kliek op die video vir die program.

Leave a Reply