Transformasies van dames wat Linda Kriel doen

Getuienisse van dames wat Linda Kriel doen:

Driana verloor 32 kg en hou dit af

Lees hier wat Driana deel oor haar leefstyl verandering met Linda Kriel Fitness.

“Desember 2017 neem my man my na Mauritius vir ‘n vakansie. Ek het die skaal ‘n volle 104kg geslaan, en was nog nooit in my lewe so groot nie. Dit was iets vreeslik toe ek ‘n size 20 swembroek  moes koop. So het die vakansie gekom en gegaan.

In Januarie 2018 besluit ek om drasties iets aan myself te doen. Linda Kriel word aangekoop en die dieetplan word gevolg. Elke dag loop en elke dag “Linda Kriel” het my daaglikse lewe geword.

Nou ‘n volle 32  kg ligter  kan ek nie vir jou vertel hoe jy my nogsteeds inspireer nie.

Hier is ons op lockdown en ek gebruik die Linda Kriel app nou elke dag.

Baie dankie dat jy my so motiveer… weet regtig nie hoe ek dit sonder jou kon regkry nie.”

Driana 

Kry die Linda Kriel Fitness Toep en verander jou eet- en oefengewoontes drasties, kliek hier: LINDA KRIEL TOEP

———————————————————-
Daisa verloor 7 kg in minder as twee maande

Die Fitness TOEP het my lewe en lyf verander!

Daisa gebruik die LINDA KRIEL FITNESS toep en kry fantastiese resultate! Lees hier wat Daisa sê:

Ek wil graag met jou deel dat ek nou 7kg in minder as 2 maande verloor het en dit alles te danke aan jou Fitness App! 

Al my klere is te groot en ek voel regtig wonderlik! Die beste van alles is dis geen dieet nie. Net n gesonde eetplan wat maak dat ek nie meer hoef uit te dink wat ons nou al weer eet nie. 

Die oefeninge laat my so goed voel en is heerlik om enige tyd in jou huis te doen!

Dit is regtig ‘n toep wat ek vir ALMAL wil aanbeveel!”

Daisa

KLIEK HIER OM MEER UIT TE VIND OOR DIE TOEP: LINDA KRIEL FITNESS toep

————————————–

AnneMarie verloor 30kg

“Twee jaar gelede was ek op ‘n baie slegte plek in my lewe. ‘n Jong meisie, oorgewig (91kg), ‘n 42 broek, ongelukkig en skaam.

Ek kom toevallig op Linda se BOEK af wat ek bestel en begin met die Lae GI eetplan in die boek. Ek was baie opgewonde om in eerste twee maande 6kg te verloor. In Januarie 2019 begin Kry Daai Lyf op KykNET en ek neem die oefeninge op en laai dit op my laptop. Ek doen die oefeninge fluks saam met Linda elke dag. Daarna gaan loer ek op Linda se webtuiste en sien haar DVD’s en skaf dit aan. Saam met die DVD’s  volg ek Linda se Somerlyf Lae GI eetplan wat ek aanlyn gebruik. Nou is ek so bly om alles in ‘n app te kry! Dit gaan nog makliker wees.

Vandag staan ek op 61kg, 34 broek en voel so goed oor my lyf en myself.”

AnneMarie

As jy jou storie met my wil deel, stuur gerus vir my ‘n epos: info@lindakriel.co.za of ‘n Whatsapp na ons kantoor: 078 0404297. Ek hoor graag van jou!

Hier is die DVD’s wat AnneMarie gebruik het: Linda DVD’s

Kliek hier vir die Somer Lae GI eet- en oefenplan: Somerlyf Lae GI

Kliek hier om alles in die TOEP te kry: LINDA KRIEL FITNESS TOEP

 

Leave a Reply