Cauli-Mash Resep

CAULI-MASH (Kappok-Blomkool)

Ek maak hierdie resep baie gereeld. Ons eet dit in die plek van rys of aartappels by enige gereg. My gesin is mál daaroor en mis gladnie aartappels nie. Ideaal vir die Banting leefstyl.

Let wel: Die Wenlyf Banting Eetplan is nou op spesiale prys. Slegs R75. (net tot 25 Junie 2017) Jy kry ‘n 1 Dag Detox-plan + ‘n volle Banting Eetplan asook 21 dae se oefeninge vir probleem-areas soos boude bobene en maag. Kliek hier om dit te kry: WENLYF BANTING-PLAN

SONY DSC

Maak dit net soos wat jy kappok-aartappels (mashed potatoes) sou maak. Stoom jou blomkool totdat dit sag is. Druk dit fyn of gebruik ‘n menger om dit fyn te maak. Dit is nie nodig om melk by te gooi nie, want die blomkool het heelwat vog. Geur met sout, peper en bietjie neutmuskaat (opsioneel). As jy my Banting eetplan volg, kan jy  room of botter bysit.

(Sien ook die Cauli-Rys resep onder “Gratis” heelbo in die menu)

My Banting eetplan (asook my Lae Gi Koolhidraat-eetplan) is te kry in die 21 Dae Kick-Start program. Kry jou eetplan vandag nog.  Kliek hier om Winkel te besoek

Anita Horn – “Die kickstart het my reggeruk. My vel voel fantasties, geen meer volwasse aknee. 7,2 kg verloor en het dieselfde energie as my 9 jarige seun.”

Leave a Reply