Ek soek motivering!

Ek soek motivering! Oefening gaan oor baie meer as om net “daai lyf” te kry. Jy kies om lank, gelukkig en gesond te leef. Maar hoe begin jy? OEFENING MOENIE …

‘n Mooi, Ferm Sitvlak

‘N MOOI, FERM SITVLAK Hier is my drie punt plan vir ’n aantrekliker agterstewe: ’n Gesonde, gebalanseerde eetplan Die negatiewe invloed wat die verkeerde voedselinname op jou liggaam het, kan …

Fikse Veroudering

Fikse Veroudering Ouderdom is geen geldige verskoning om nie te oefen nie. Trouens, oefening word later jare byna nóg belangriker, en kan juis tot ’n beter lewensgehalte bydra. ’n Mens …

WAT IS ‘INTERMITTENT FASTING’?

WAT IS ‘INTERMITTENT FASTING’? Die artikel is deur ons dieetkundige, Anel Kirsten, geskryf. ‘Intermittent fasting’ staan ook bekend as onderbroke vas, oftewel die vasdieet. Dit is wyd bekend as ‘n …

Wat is Carb Cycling en hoe werk dit?

Wat is ‘Carb Cycling’ en hoe werk dit – Linda Kriel en Anel Kirsten Linda Kriel: Koolhidraat inname is al lank ‘n gewilde onderwerp. Vir sommige mense werk ‘n Lae …

Eet jy genoeg eiers?

Eet jy genoeg eiers? Die Gesondheidsvoordele van Eiers:  Die Volkome Proteïen  Een eier bevat 6 gram essensiële aminosure, die boustene van proteïene. Dit is belangrik, want ons liggame kan dit …