WINTERSOP Hierdie heerlik sop maak 2 liter of genoeg vir 8 persone. Bedien die sop as ‘n ete of in die plek van ‘n slaai met ete. Die sop kan fyngemaak …
Banting SAADBROOD
Saadbrood Hierdie brood is heerlik en baie maklik om te maak. Dis ideal om te eet as jy ‘n Lae Koolhidraat eetplan volg. Dit sny maklik en kan ook gevries …
Suurlemoen Geroosterde Hoender.
SUURLEMOEN GEROOSTERDE HOENDER Ek eet hierdie hoender gereeld dit is ‘n groot gunsteling in ons huis! Dié resep kan in beide my Lae Gi en Banting eetplanne gebruik word. …
Banting Bredie
Banting Bredie Wees versigtig … gewone bredies is meestal hoog in koolhidrate (aartappels, suiker, meel) én vet! Daarom is bredies taboe in gewigsverlies-planne. Hierdie Banting Bredie kan jy egter met ‘n …
Blomkool-Wraps
Blomkool-Wraps (Banting of Lae Gi) Hierdie wraps is heerlik met enige vulsel van jou keuse. Saartjie van den Bergh – wat een van my Banting-eetplanne volg het hierdie resep vir …
Geurige Gesonde Marinade
Geurige Marinade Wees versigtig wanneer jy ’n marinade op vleis gebruik, want dit is gewoonlik vol suiker! Hierdie is ’n veilige sous wat jy kan maak om oor jou hoender, …
Lae GI Gesondheids-Beskuit
Lae GI Gesondheids-Beskuit Hierdie is ‘n heerlike gesondheidsbeskuit. Jy kan 1 stukkie eet in plaas van jou peuselhappie as jy my Lae GI eetlan volg. Of as jy die dag …
Banting Koek in ‘n Koppie
Banting Koek in ‘n Koppie Goeie nuus! Dié wat my Banting-eetplanne volg kan van hierdie koek eenmaal per week eet. Die Linda Kriel Fitness toep het twee eetplanne om van …
Cauli-Mash Resep
CAULI-MASH (Kappok-Blomkool) Ek maak hierdie resep baie gereeld. Ons eet dit in die plek van rys of aartappels by enige gereg. My gesin is mál daaroor en mis gladnie aartappels …
Banting Avo-en-Bessie Smoothie
Banting Avo-en-Bessie-smoothie Ek is mál oor die smoothie en sal dit partykeer drink in plaas van ontbyt of middagete. As ek nie gevriesde bessies het nie, gebruik ek vars aarbeie …
Lae GI Semels en Pecan Muffins
Goeie idee: Hierdie mengsel (sonder die neute) kan in die yskas gehou word vir tot 30 dae. Onthou om die neute in te roer net voor bak. Moenie die deeg …
Blomkool-Rys
Blomkool-rys As jy wil sny op jou koolhidraat inname is hierdie Blomkool-Rys (Cauli-Rice) die ideaal om te maak saam met jou kerrie- of bredie-geregte. Ek plaas twee metodes vir julle hier …
Detox Water
Water was nog nooit so lekker nie! Of jy nou gewig wil verloor of net gesonder wil voel en lyk, een van die beste maniere om van die gifstowwe in …
- Page 2 of 2
- 1
- 2