Tuisoefeninge 

Tuisoefeninge Jy benodig nie duur toerusting as jy by die huis wil oefeninge doen om van die lastige vetrolletjies ontslae te raak nie. Volg díé wenke. Om jou bo-arms op …

Verbrand tot 40% meer vet

Wisseloefening-program (interval training) Verbrand tot 40 % meer vet1 Met Wisseloefeninge (Interval training) doen jy om die beurt kort sarsies aërobiese oefeninge (soos stap, draf, fietsry) afgewissel met anaërobiese oefeninge …