Hoë Intensiteit Blits-Program

Hoë Intensiteit Blits-Program. Hierdie program is net 5 minute lank, maar jy verbrand BAIE kilojoules, want dit is intense sarsies van 30 sekonde oefeninge. Dit hou jou harttempo hoog en …

Cauli-Mash Resep

CAULI-MASH (Kappok-Blomkool) Ek maak hierdie resep baie gereeld. Ons eet dit in die plek van rys of aartappels by enige gereg. My gesin is mál daaroor en mis gladnie aartappels …

Geen tyd om te oefen nie?

Sukkel jy om erens 30 minute of meer in jou dag af te knyp vir ‘n oefensessie? Die goeie nuus is dat jy – deur meer aktief te wees tydens …

Banting Avo-en-Bessie Smoothie

 Banting Avo-en-Bessie-smoothie Ek is mál oor die smoothie en sal dit partykeer drink in plaas van ontbyt of middagete. As ek nie gevriesde bessies het nie, gebruik ek vars aarbeie …

Min Tyd? Doen dié 2 oefeninge

MIN TYD? DOEN DIÉ 2 OEFENINGE. Dit werk jou Bene, Boudjies, Maag én Arms! Hierdie is die ideale 2 oefeninge om te doen wanneer jy nie baie tyd het nie. …

Blomkool-Rys

Blomkool-rys As jy wil sny op jou koolhidraat inname is hierdie Blomkool-Rys (Cauli-Rice) die ideaal om te maak saam met jou kerrie- of bredie-geregte. Ek plaas twee metodes vir julle hier …

Wenk vir ‘n plat maag

Wenk vir ‘n plat maag Het jy geweet dat kardiosvaskulêre oefening selfs help vir ‘n opgeblase maag? As jou gordel dus bietjie knap sit na aandete, gaan gerus vir ‘n vinnige …

Suiker, soete gif 

7 Redes hoekom suiker sleg is vir jou Suiker kan bydrae tot kanker. Wetenskaplikes glo dat as jy konstante hoë vlakke van insulien het (‘n oorsaak van te veel suiker …

Tuisoefeninge 

Tuisoefeninge Jy benodig nie duur toerusting as jy by die huis wil oefeninge doen om van die lastige vetrolletjies ontslae te raak nie. Volg díé wenke. Om jou bo-arms op …