Probleem opgelos – Spatare

Probleem opgelos – Spatare Linda Kriel beantwoord vrae wat kwel. Laai die Linda Kriel Fitness toep af vir daaglikse eetplanne en oefenprogramme: LINDA KRIEL FITNESS TOEP Vraag “My ma het …

Vetverbranding-Sop

Vetverbranding-sop Jy kan die sop enige tyd eet wanneer jy honger voel. Dit hou jou versadig en maak nie vet nie. Hierdie sop kan saam met ons Lae GI en …

Yummy Blomkool gereg

Blomkool was nog nooit so lekker nie. Dis gesond en selfs die kinders lek hul vingers af.  Gebruik die resep in plaas van ‘mash’ of fyngedrukte aartappels.  “It’s  Easy, cheesy …

Hoender Spaghetti Bolognaise

Hoender Spaghetti Bolognaise Maak 4 groot porsies As julle my Lae GI koolhidraat eetplanne volg, kan julle die resep nét so volg. As julle my Banting eetplanne volg kan julle baby …

LAE KOOLHIDRAAT EETPLAN WENKE

Hou hierdie wenke ingedagte as jy die LAE KOOLHIDRAAT (Banting) eetplan volg: Suiker en meeste versoeters veroorsaak skommelinge in jou bloedsuikervlakke wat veroorsaak dat jy kort-kort honger voel. Gebruik liewer …

Korslose Quiche

Vir nog heerlike, maklike resepte, laai die Linda Kriel Fitness Toep af: Kliek hier: Linda Kriel Fitness Toep   Korslose Quiche Bestanddele: 125g spek 1 ui fyn gekap 250g sampioene in …

BANTING MAYO

Banting Mayo Die Mayonaise wat ’n mens in die supermarkte koop word gemaak van saadolie  (canola- , sonneblom- ens) en dit is taboe op die Banting eetplan. Maak jou eie …

Banting SAADBESKUITJIES

SAADBESKUITJIES (Banting) Hierdie beskuitjies is maklik en vinnig om te maak. Dis ‘n “on-the-go” manier om jou beplanning van middagetes te vergemaklik. Maak genoeg omdat jy dit kan stoor  in …

WINTERSOP

WINTERSOP Hierdie heerlik sop maak 2 liter of genoeg vir 8 persone. Bedien die sop as ‘n ete of in die plek van ‘n slaai met ete. Die sop kan fyngemaak …

Banting SAADBROOD

Saadbrood Hierdie brood is heerlik en baie maklik om te maak. Dis ideal om te eet as jy ‘n Lae Koolhidraat eetplan  volg. Dit sny maklik en kan ook gevries …

Suurlemoen Geroosterde Hoender.

SUURLEMOEN GEROOSTERDE HOENDER    Ek eet hierdie hoender gereeld  dit is ‘n groot gunsteling in ons huis! Dié resep kan in beide my Lae Gi en Banting eetplanne gebruik word. …