Briam Groente

Briam Groente Hierdie resep kan in al 3 ons eetplanne/spyskaarte op die toep gebruik word: die Lae Koolhidraat(Banting/Keto); die Lae GI Lae Vet Eetplan; en die Mediterreense Eetplan. ‘n Absolute …

WAT IS ‘INTERMITTENT FASTING’?

WAT IS ‘INTERMITTENT FASTING’? Die artikel is deur ons dieetkundige, Anel Kirsten, geskryf. ‘Intermittent fasting’ staan ook bekend as onderbroke vas, oftewel die vasdieet. Dit is wyd bekend as ‘n …

Botterbone met Chorizo

BOTTERBONE MET CHORIZO Die geure van Spanje in een pot! Hierdie smaaklike Mediterreense eenskottelgereg is perfek vir enige tyd van die jaar. (bedien 4) Bestanddele 150g chorizo 1x410g botterbone, gedreineer …

Wat is Carb Cycling en hoe werk dit?

Wat is ‘Carb Cycling’ en hoe werk dit – Linda Kriel en Anel Kirsten Linda Kriel: Koolhidraat inname is al lank ‘n gewilde onderwerp. Vir sommige mense werk ‘n Lae …

Eet jy genoeg eiers?

Eet jy genoeg eiers? Die Gesondheidsvoordele van Eiers:  Die Volkome Proteïen  Een eier bevat 6 gram essensiële aminosure, die boustene van proteïene. Dit is belangrik, want ons liggame kan dit …

Roomkaas- en biltongballetjies

Roomkaas- en biltongballetjies Dis vinnig, maklik en smaaklik!  As jy gedruk is vir tyd is hierdie balletjies ‘n wenner met letterlik 5 minute se voorbereidingstyd. Geniet die balletjies vir middagete …

Gebakte appel – Banting ontbyt

Gebakte appel met kaneel en room Hierdie kaneel gebakte appels is ‘n gesonde ontbyt wat warm of koud bedien kan word. Bederf jouself en jou familie met hierdie lekkerny ontbyt …

Heerlike Lae GI skons

Ontbyt Skons: Hierdie skons-resep het ‘n laer vet, laer GI en hoër vesel inhoud as die tradisionele skons resep wat sal help jou om langer versadig te laat voel. Geniet …