BLITSPROGRAM VIR BESIGE DAE

BLITSPROGRAM VIR BESIGE DAE

Hierdie blitsprogram werk jou bobene, boude, bors, bo-arms; heupe en buitebene. Die jumping jacks (oefening 3) werk jou hart en longe en help ook om ekstra kilojoules te verbrand.

  1. 20 Squats
  2. 20 Push ups
  3. 40 Jumping Jacks
  4. 20 Kantlig met Linker been (foto)
  5. 20 Kantlig met Regterbeen

Beginners: 1 keer
Middelvlak: 2 keer
Gevorderd: 3 keer

Vir meer programme besoek my webwerf: www.lindakriel.co.za of kliek hier om die LK Fitness toep af te laai. Dit bevat oefeninge vir alle vlakke asook eetplanne & resepte.

 

 

Leave a Reply