JOU NUWE LEEFSTYL
MET LINDA KRIEL

Die eerste fiksheid en gewigsverlies app (toep) in Afrikaans! Oefen in die gemak van jou huis. Geen duur gimnasiumfooie of toerusting nie.

Jy hoef nooit meer te wonder wat jy vandag moet eet of hoe jy moet oefen nie. Jou  oefen- en eetplan is weekliks vir jou uitgewerk en die beste van alles, Linda Kriel - jou persoonlike oefeninstrukteur is van nou af oral saam met jou!

Laat Linda Kriel, Suid Afrika se fiksheids-guru jou help om fiks, gesond en slank te word.

  • Elke dag van die jaar ’n ander oefenprogram vir Beginners; Middelvlak en Gevorderde vlak.
  • Gesonde eetplanne: Jy kry altyd ’n keuse tussen Banting en Lae GI.
  • Spyskaarte is maklik om te volg en bevat geen snaakse of duur kosse nie.
  • Jou eerste 7 dae is GRATIS
R98 PER MAAND
R588 PER JAAR50% AFSLAG

BEGIN JOU FIKSHEIDS-REIS

Linda Kriel se oefenplanne het al duisende vroue gehelp om fiks te word, gewig te verloor en hul liggame in topvorm te kry. Soveel vroue oefen verkeerd en kry nie die resultate wat hulle verdien nie.

Met Linda se oefenprogramme - wat insluit kardio vir vetverbranding; opknappings-oefeninge vir probleemareas en HIIT (hoë intensiteit interval-oefening) vir ’n verhoogde metabolisme - gaan jy uiteindelik die resultate kry wat jy verdien.

R588 PER JAAR50% AFSLAG
R98 PER MAAND

Jou eerste 7 dae is GRATIS

WEEKLIKSE EETPLANNE

Om resultate met ’n dieet te kry is dit belangrik dat jy ’n eetplan volg wat JOU pas. Daarom kan jy kies tussen Banting of ’n Lae GI eetplan. Die keuse is altyd daar vir jou en jy kry ’n inkopielys om jou beplanning vir die week te vergemaklik.

Die spyskaarte en resepte is baie maklik om te volg met geen duur of eksotiese bestanddele nie. ’n Groot hupstoot vir jou is die een-dag detoksplan waarmee jy kan afskop.

R588 PER JAAR50% AFSLAG
R98 PER MAAND

Jou eerste 7 dae is GRATIS

JY IS NIE ALLEEN NIE

WORD DEEL VAN DIE LINDA KRIEL FIKS & FABULOUS GESLOTE FACEBOOKGROEP

Ondersteuning en motivering is belangrik en die geslote facebookgroep is die perfekte plek om aan te sluit by vroue wat - soos jy - ook fiks en gesond wil leef. Waar vroue hulle ondervindinge en doelwitte kan deel met mekaar en mekaar kan motiveer en aanmoedig.

Om aan te sluit by die Linda Kriel Fiks & Fabulous geslote Facebookgroep (gratis) kliek hier:

R98 PER MAAND
R588 PER JAAR50% AFSLAG

Jou eerste 7 dae is GRATIS