Eet reg... Oefen reg... Wees Gesond
Linda Kriel van destydse Body Beat en deesdae se Kry Daai Lyf op KykNET is Suid Afrika se fiksheids-guru en gaan jou help om fiks, gesond en slank te word en so te bly.
Op hierdie webwerf kan jy:
Besoek die winkel
KRY DIE LINDA KRIEL FITNESS TOEP
Elke dag 'n ander oefenprogram en eetplan
Geen duur gimnasiumfooie nie
Kry 7 Dae GRATIS
Daarna slegs R59 pm (jaarlikse betaling) of R119 pm (maandelikse betaling) vir jou weeklikse oefen- en eetplanne. (minder as R2 per dag)
In Engels en Afrikaans
Getuienisse:
"Baie dankie, dit is so 'n lekker app. Linda maak dit so maklik om jou leefstyl ten goede te verander."
- Sharon van Niekerk
"Ek love die app! Elke dag 'n ander oefenprogram en die resepte is yummy!"
- Ester Riekert
"Dankie Linda vir die goeie app. Dis vinnig en maklik om te volg! Wat lekker is, is dat my eetplan en oefenprogram elke dag vir my uitgewerk is en die spyskaarte is maklik en eenvoudig... geen snaakse kosse. "
- Lize du Preez

SKUD DIE VET AF VIR EWIG! - aanlynprogram
Slegs R160
Kry jou 2 Eetplanne en Oefenprogramme aanlyn NOU.
Teken in op die webwerf elke dag om jou plan te kry. Dit is 'n 21 Dae program.
Getuienisse:
"Dankie Linda, jy het oefen in my sitkamer moontlik gemaak! 12 kg Ligter - voel so goed!"
- Etheline Jordaan
"Ek het ook nou net 18kg verloor en mens voel amazing, regtig"
- Carolyn Snyman
"Ek het 17 kg verloor deur net reg te eet en te oefen."
- Retha Hayes
"Linda Kriel… you rock, I went from 70kg to 65kg."
- Veronique
"Hi Linda, ek is nou vir die 2 weke 6kg af en so 5cm orals. Kan ek aangaan met die program as die 21 dae verby is?"
- Gerty Fourie


Oor Linda
Lind Kriel staan bekend as Suid Afrika se Fiksheids-guru.
Kan jy nog onthou hoe ons saam met Linda Kriel in die vroeë negentigs soggens op Body Beat geoefen het? Wanneer die ontbytprogram Goeie More Suid-Afrika begin het, het ons reggeskuif om te kyk, of ons het ons oefenklere aangetrek. En as Linda met haar atletiese lyf en ritmiese oefening op die kassie verskyn het, kon ons nie anders as om gemotiveerd te voel om ʼn gesonder leefstyl aan te durf nie!
Deesdae oefen ons weer saam met haar op kykNET se Kry Daai Lyf met Linda Kriel en volg haar oefenrubriek in Finesse tydskrif. Haar boek Kry Daai Lyf – Oefenprogramme wat werk en Eetplanne vir Gewigsverlies was einde 2014 die nommer een verkoper in CNA en sy het 3 oefen-DVD's vrygestel die afgelope 3 jaar, nl. Kry Daai Lyf; Verbrand Vet Vinnig en Kry Daai Lyf 2.
Linda se Oefenprogramme en Eetplanne, DVD's en Boek
Kliek op 'n foto hier onder om meer oor die produk te lees of op die klein inkopiesak, om die produk in die mandjie te voeg.
White Anemone
Synergy
Into the Wild
Frenchie
Blue Blossoms
Retro Wild Flowers
Black with Flowers
Tropical Rose
Botanical Floral
Lordleaf
Mithral
Sabor Sky
Fiks & Fabulous Plan
Besoek die winkel