5 Wenke vir ‘n Plat Maag

  • Eet gereeld olyfolie, avokadopere en neute. Veral pine nuts wat heelwat poli-onversadigde vetsure bevat. Díé vetsure verhoog die vlakke van 2 hormone wat vir jou brein ‘n sein stuur dat jy versadig is.
  • Die kalsium in suiwel sal ook help om jou maag te laat krimp. Wanneer jy ‘n telort aan kalsium het skei jou liggaam ‘n hormoon
    af wat veroorsaak dat die liggaam vet stoor.
  • Drink 4 tot 5 koppies groentee per dag
  • Maag- en middellyfoefeninge is ‘n móét, maar jy moet ook die vetlagie bo-op die spiere wat onder die vel geleë is, verbrand deur gereeld kardio te doen. Soos bv spinning, kickboxing, fietsry of stap en draf wat jou harttempo laat styg. Wisseloefeninge (interval training) werk die beste.
  • Dit help nie jy doen elke dag maagspieroefeninge, maar jy eet en drink te veel en ongesond nie. Volg ‘n gesonde eetplan om te verseker dat jou maag nie al hoe groter word nie.
Verbrand die vetlaag op jou maag met my Verbrand Vet Vinnig dvd. Kliek hier om te bestel: DVD’s
Volg die 4 weke Mooi Maag Aanlynplan om ontslae te raak van jou boepie. Jy kry ‘n 16 ure detokaplan wat jy weekliks doen en 4 weke se oefenprogramme spesiaal vir ‘n plat maag. Kliek hier om meer tees en te bestel: Mooi Maag Plan

Comments 8

  1. Hi julle

    Ek dink dit was by een van die eetplanne op die “app “wat jul n baie lekker viskoekie resep gehad het. Kan julle dit dalk weer deel.

    Groete
    NElanie

    1. Post
      Author

      Hi Elfriede

      Ek het dit nog nooit gebruik nie en is dus nie seker nie, maar ek het al gehoor daarvan. Jy kan dit saam met die Banting probeer. Laat weet my later of jy gevind het dit werk.

      Groete
      Linda

    1. Post
      Author

      So jammer ek sien nou eers jou boodskap Landie. My webtuiste was in die proses om te skuif na ‘n ander “domain”, daarom het ek dit gemis. My boek is net by ‘n paar Exclusive books beskikbaar Jy kan dit koop by CNA of bestel op my nuwe webtuiste https://www.lindakriel.co.za. Kliek op Winkel.

      Groete
      Linda

Leave a Reply