VIDEO: 4 Minute Blits-oefenprogram.
Verbrand baie energie in ‘n paar minute!
Sommige dae het jy net nie genoeg tyd om te oefen nie, maar dit beteken nie jy moet gladnie oefen nie. Doen hierdie 4 Minute Blits-program. Jy kan dit 1, 2 of 3 keer doen.