Verbrand tot 40% meer vet

IMG_0284

Wisseloefening-program (interval training)

Verbrand tot 40 % meer vet1

Met Wisseloefeninge (Interval training) doen jy om die beurt kort sarsies aërobiese oefeninge (soos stap, draf, fietsry) afgewissel met anaërobiese oefeninge (soos voluit hardloop, opdraande hardloop of vinnig touspring)

*Onthou om eers op te warm voor jy begin.

Beginnersvlak      
1. Stap op die plek – 1 minuut
2. Touspring – 30 sekondes
Herhaal vir ‘n totaal van 20 minute

Middelvlak
1. Stap op die plek – 30 sekondes
2. Touspring 1 minuut
Herhaal vir ‘n totaal van 30 minute

Gevorderde Vlak
1. Draf op die plek – 30 sekondes
2. Touspring (matige tempo) 1 minuut
3. Touspring (vinnig) – 1 minuut

Herhaal vir ‘n totaal van 40 minute

Lekker oefen!

Linda Kriel xxx

In my 3 Weke 3 Punt Plan is daar ‘n paar  Wissel-oefening programme waar jy 40% meer vet verbrand.

Kry die 3 Weke 3 Punt Plan (met 2 eetplanne + oefenprogramme) deur hier te kliek:

https://lindakriel.co.za/product/3-weke-3-punt-plan/

 

 

Leave a Reply